LYDENSTYD

Ons is nou in LYDENSTYD, die 40 dae vanaf As-Woensdag tot en met Paassondag. Dit is 'n tyd van besinning, 'n tyd waarin ons die teenwoordigheid van God opnuut kan ervaar, 'n tyd wat ons meer oomblikke in God se geselskap kan spandeer, meer tyd maak om te bid, en meer tyd spandeer om in gesinsverband met mekaar oor God te praat.

Hieronder is 'n skakel na 'n hulpmiddel met boodskappe uit die boek van Job, om te bestudeer en te gebruik in hierdie dae. Laai dit af, en gebruik dit gerus, en laat weet ons hoe dit gaan!

Volg hierdie skakel:  Lydenstyd uit Job

 
Copyright NgKerkQuaggapoort