Ds Christo Viljoen

Ds Christo is die tentmaker leraar. Hy is getroud met Antoinette met 4 dogters. Hy is betrokke by die gemeente vir ongeveer elf jaar, maar hou homself in die week besig in die IT Industrie. Hy is verantwoordelik om heeltyds die leraar se pligte na te kom.