Hier is van die fotos van ons vorige Manne-Ontbyte. Kom geniet die heerlike kos, lekker saamsing en wonderlike praatjie waar ons saam verdiep en saam groei. Ons hou gewoonlik so 2 keer per jaar 'n manne ontbyt. Ons begin 08:00 en jy is 10:00 weer tuis. Bring jou seun of pa saam. Vir 'n reuse bord kos en baie geestelike kos jou niks, Bring net ietsie vir kollekte. Kontak Johan Swart: 083 459 5549 of Ds Christo : 082 444 1633 |